Verbeter akademiese prestasie, enige tyd, enige plek.

Die Wolkskool is 'n wêreldklas aanlyn leerplatform en bied lesse in 8 laerskool en 16 hoërskoolvakke.
Ons maak van die nuutste tegnologie gebruik om jou die beste aanlynleerervaring in Afrikaans te bied.
Lees meer

Wolkskool

Hoekom Wolkskool?


cap icon

Leer in jou taal

Hoë gehalte onderrig in Afrikaans

suitcase icon

Leer vanaf die beste

Inhoud is opgestel deur van die beste opvoedkundiges

marks icon

Meer op een plek

Kry toegang tot video-lesse, vraestelle, werkkaarte met memorandums en aanlyn-assessering

stationery icon

Hersien lesse

Hersien lesse op die platform met die “op”-aanvraag-opsie

graph icon

Jou wiskunde oplossing

24-uur ‘n dag hulp vanaf Wiskunde-kenner vir jou Wiskunde-probleme

logo icon

Solidariteit Skoleonder-steuningsentrum

Besoek ons webwerf: https://skole.co.za/

Kostes

Kostes


Individue vanaf

R135
per maand

Skole vanaf

R28.50
per maand

child

Graad 1 tot 12


Inhoud is opgebreek en gestruktureerd volgens temas en onderwerpe om leer optimaal te ondersteun.

Begin hier