Meer oor ons

Meer oor ons


In hierdie tyd waarin ons leef, waar die eise wat deur die industrie en die lewe self gestel word, bied WolkSkool ’n alternatiewe vorm van skoolopleiding, gebaseer op die nuutste tegnologie, ’n verfrissende nuwe keuse aan die leerder van die digitale era.

Om beheer oor ’n mens se opvoeding te neem plaas die verantwoordelikheid in die hande van beide ouers en leerders. Die gehalte van gestandaardiseerde, bytgrootte leereenhede, voltooi met sy eie assesseringsprojek en memorandum wat aangeheg is.

Afstandsonderrig

Die leier in afstandsonderrig


Wolkskool is dié aanlynskool vir die intelektuele en passievolle leerder.

Sluit Aan
eye

Ons Vissie


Om wêreldgehalte onderwys in Afrikaans toeganklik te maak vir elke leerder.

missie

Ons Missie


Om te verseker Wolkskool speel ’n beduidende rol in die opvoeding van elke leerder sodat verdere studies ’n moontlikheid sal wees.

Helpende Hand

Helpende Hand Lid


Sluit vandag aan as ’n Helpende Hand Ondersteuner en verdien voordele.

Sluit Aan