Terme en Voorwaardes

Terme en Voorwaardes / Terms and Conditions


1. Gedetailleerde beskrywing van dienste / Detailed description services

Die skole-ondersteuningsentrum (SOS), ’n afdeling van Helpende Hand, is ’n nie-winsgewende organisasie in die onderwyssektor wat ’n aanlyn skool-platform, Wolkskool, bied in die vorm van leeswerk, video’s en aanlyn-assesserings.

The Skole-ondersteuningsentrum (SOS), a division of Solidariteit Helpende Hand, is a non-profit organization with a main focus in the education sector which offers an online school platform, Wolkskool, in the form of reading material, video, online assessments and other relevant material.

2. Afleweringsbeleid / Delivery policy

Onderhewig aan beskikbaarheid en ontvangs van betaling, sal die koper dadelik toegang verkry tot die aanlyn platform.

Subject to availability and receipt of payment, the buyer wil be granted immediate access to the online platform.

4. Terugbetalingsbeleid / Return and Refunds policy

Alle produkte op Wolkskool is digitaal en dus sal geen terugbetalings toegelaat word nie. Alle subskripsies word vooruitbetaal.

All products on Wolkskool are digital and therefore no refunds are allowed. The subscription service is paid for in advance.

5. Kliënt Privaatheidsbeleid / Customer Privacy policy

Solidariteit Helpende Hand sal alle redelike stappe neem om die persoonlike inligting van gebruikers te beskerm. “Persoonlike inligting” sal omskryf word soos gestipuleer is in die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000. Die kan hier afgelaai word: http://www.polity.org.za/attachment.php?aa_id=3569.

Solidariteit Helpende Hand shall take all reasonable steps to protect the personal information of users. For the purpose of this clause, "personal information" shall be defined as detailed in the Promotion of Access to Information Act 2 of 2000 (PAIA). The PAIA may be downloaded from: http://www.polity.org.za/attachment.php?aa_id=3569

6. Kopiereg / Copyright

Die kopiereg en alle ander immateriële goedereregte van die webblad, insluitend die uitleg, ontwerp, kentekens, grafika en multimedia-werke wat daarop verskyn behoort aan Solidariteit Helpende Hand tensy sodanige regte uitdruklik deur die outeur voorbehou is alvorens dit op die webblad gepubliseer is.

The copyright and all other intellectual property rights of the website, including the layout, design, badges, graphics and multimedia appearing on the website, belong to Solidarity Helping Hand unless such rights are expressly reserved by the author before It has been published on the website.

7. Betaling / Payment

Betalings sal geskied deur middel van PayGate en soos per die koopprys wat op die webtuiste vir die dokument/diens geadverteer is. Sodra betaling geskied, sal aflewering van die dokument gemaak word deurdat die koper toegang sal verkry tot die dokument deur op ‘n skakel daarvan in te gaan. Betaling kan deur middel van Visum, Mastercard, Diners of American Express kaarte of deur direkte bankbetaling gemaak word in die rekening van die Skole-ondersteuningsentrum van Solidariteit Helpende Hand, wat op aanvraag voorsien kan word.

As soon as payment is made, delivery of the document will be made by allowing for access to the document via an electronic link thereto. Payments will be made via PayGate and per the purchase price that was advertised for the document/services on the website. Payment may be made via Visa, MasterCard, Diners or American Express Cards or by bank transfer into the (Your Company) bank account, the details of which will be provided on request.

8. Kaartverkryging en sekuriteit / Card acquiring and security

Kaarttransaksies sal ingevorder word vir Solidariteit Helpende Hand via PayGate (Edms) Bpk, wat ‘n goedgekeurde betaalpoort vir alle Suid-Afrikaanse banke is. PayGate gebruik die strengste vorm van enkripsie, naamlik Secure Socket Layer 3 (SSL3) en geen kaartbesonderhede word op die webwerf gestoor nie. Gebruikers kan na www.paygate.co.za gaan om hul sekuriteitsertifikaat en sekuriteitsbeleid te besigtig.

Card transactions will be acquired for Solidariteit Helpende Hand via PayGate (Pty) Ltd who are the approved payment gateway for all South African Acquiring Banks. PayGate uses the strictest form of encryption, namely Secure Socket Layer 3 (SSL3) and no Card details are stored on the website. Users may go to www.paygate.co.za to view their security certificate and security policy.

9. Verbruikers se besonderhede en kaartbesonderhede / Customer details separate from card details

Verbruikers se besonderhede sal deur Solidariteit Helpende Hand apart gestoor word van die kaartbesonderhede wat deur die verbruiker op PayGate se veilige webwerf ingevoer word. Vir meer besonderhede oor PayGate, verwys na www.paygate.co.za.

Customer details will be stored by Solidariteit Helpende Hand separately from card details which are entered by the client on PayGate’s secure site. For more detail on PayGate refer to www.paygate.co.za.

10. Verkope van hulpbronne / Sales of resources

Die dokument mag net deur die skepper of eienaar daarvan opgelaai, geadverteer en verkoop word. Die persoon wat ‘n dokument en/of ‘n foto/prent van ‘n dokument oplaai, verstaan dat hy of sy die indruk skep dat hy of sy die eienaar en skepper daarvan is. Hy of sy verstaan dat sekere gevolge met hierdie indruk kan saamgaan, insluitend dat ander persone aanneem dat hy of sy kopiereg oor die dokument en/of foto/prent het. As iemand ‘n dokument koop en daarna oplaai asof hulle die skepper of eienaar daarvan is, sal hulle van hierdie webtuiste verban word en strafregtelik vervolg word. Vervolging en die instel van enige eise vir ‘n oortreding hieromtrent sal deur die verkoper/skepper/eienaar, self, geskied en nie deur die webtuiste nie. Elke verbruiker van hierdie webtuiste, koper of verkoper, sal die kopiereg op elke dokument respekteer. ‘n Koper van enige dokument vanaf hierdie webtuiste mag die dokument ook op geen ander manier namaak of verkoop nie. Hierdie regte is slegs vir die verkoper/skepper/eienaar beskore. Enige skepper of eienaar van ‘n dokument mag die dokument enige tyd van hierdie webtuiste verwyder, waarna dit nie meer beskikbaar sal wees om gekoop te word nie. Die koopprys van elke dokument wat deur middel van hierdie webtuiste te koop is, is gebaseer op die verkoper/skepper/eienaar se diskresie en is nie onderhandelbaar nie. Alle gewone regsprosesse, siviel en strafregtelik, sal vir transaksie vanaf hierdie webtuiste geld en mag deur die administrateur van die webtuiste en/of die verbruikers (kopers of verkopers) gebruik word. Daar mag kommentaar op hierdie webtuiste gelaat word om ander kopers by te staan in hul aankope van dokumente vanaf hierdie webtuiste, op voorwaarde dat die kommentaar nie disrespekvol is, onsmaaklik is of op enige manier haatspraak behels nie. Die kommentaar moet ook waar wees. Sou hierdie voorwaardes nie nagekom word nie, kan die kommentator verban word en kan die verkoper/skepper/eienaar verdere stappe teen hom of haar neem.

A document may only be uploaded, advertised and sold via this website by the creator or owner thereof. The person that uploads a document or a visual aid or picture taken of a document or that forms part of a document, creates the impression that he or she is the owner and creator of the document and/or picture and/or visual aids. Each person that uploads a document and/or picture understands the consequences of the impression created with respect to rights such as copyright. Anyone that purchases a document and then uploads the document as if he or she was the creator and owner thereof, will be banned from this website and will be prosecuted criminally. The prosecution and any claims for non-compliance hereto will be administered by the seller/creator/owner, themselves, and not by the website. Every user of this website, whether a seller of a buyer, will respect the Copyright which attached to each and every document. A buyer of any document from this website may in no way produce, copy or sell the document. These rights are only conferred onto the seller/owner/creator of a document. Any creator or owner of a document may remove the document from this website at any time, after which the document will not be available to be purchased from the website any longer. The purchase price of each and every document which may be purchased from this website is based on the discretion of the seller/creator/owner thereof and is not negotiable. All ordinary legal processes, whether civil or criminal, applies to each transaction based on documents on this website and such process may be used by the administrator of the website or by users (buyers or sellers) thereof. A buyer may comment on this website in order to assist other buyers in making their purchases, subject to such commentary being respectful, in good taste and not in any way constituting hate speech. The commentary must also be true. If these conditions are breached, the commentator may be banned and the seller/creator/owner may decide to take further steps against such commentator.

11. Land en transaksie valuta / Country and transaction currency

Die land ten tyde van die aanbied van betaalopsies aan die kaarthouer is Suid-Afrika. Transaksie valuta is Suid-Afrikaanse Rand (ZAR).

The merchant outlet country at the time of presenting payment options to the cardholder is South Africa. Transaction currency is South African Rand (ZAR).

12. Land van domisilie / Country of domicile

Hierdie webwerf word beheer deur die wette van Suid-Afrika en Solidariteit Helpende Hand kies as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes ingevolge hierdie ooreenkoms, hetsy ten opsigte van hofprosedures, kennisgewings of ander dokumente of kommunikasie van watter aard ook al.

This website is governed by the laws of South Africa and Solidariteit Helpende Hand chooses as its domicilium citandi et executandi for all purposes under this agreement, whether in respect of court process, notice, or other documents or communication of whatsoever nature.

13. Verantwoordelikheid / Responsibility

Solidariteit Helpende Hand neem verantwoordelikheid vir alle aspekte van die transaksie, insluitend die verkoop van goedere en dienste wat op hierdie webwerf verkoop word, kliëntediens en ondersteuning, geskilbeslegting en aflewering van goedere.

Solidariteit Helpende Hand takes responsibility for all aspects relating to the transaction including sale of goods and services sold on this website, customer service and support, dispute resolution and delivery of goods.

14. Variasie / Variation

Solidariteit Helpende Hand mag, na eie goeddunke, hierdie ooreenkoms of enige deel daarvan te enige tyd sonder kennisgewing verander.

Solidariteit Helpende Hand may, in its sole discretion, change this agreement or any part thereof at any time without notice.

15. Ontwikkelaar inligting / developer information

Hierdie webwerf word bestuur deur Verge Technologies (Edms) Bpk, gebaseer in Suid-Afrika.

This website is run by Verge Technologies (Pty) Ltd based in South Africa.

16. Solidariteit Helpende Hand kontakbesonderhede / Solidariteit Helpende Hand contact details

Fisiese adres / Physical Address:
Hoek van D.F. Malan Rylaan en Eendracht straat Kloofsig 0157
E-posadres / Email:
[email protected]
Telefoonnommer / Telephone:
012 644 4390