Meer oor ons

Meer oor ons


In hierdie tyd waarin ons leef, waar die eise wat deur die industrie en die lewe self gestel word, bied Die Wolkskool ’n alternatief gebaseer op die nuutste tegnologie – ’n verfrissende nuwe keuse aan die leerder van die digitale era.

Die Wolkskool is ʼn produk van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), ʼn nie-winsgewende organisasie met ʼn span onderwyskundiges wat ten doel het om gehalte Afrikaanse onderrig te help verseker.

Besoek gerus: https://skole.co.za

Afstandsonderrig

Die leier in digitale ondersteuning van leer


Die Wolkskool is dié plek vir 'n aanlyn leerervaring in Afrikaans

Sluit Aan
eye

Ons Visie


Om wêreldgehalte onderwys in Afrikaans toeganklik te maak vir elke leerder.

Misie

Ons Missie


Om te verseker Wolkskool speel ’n beduidende rol in die opvoeding van elke leerder sodat verdere studies ’n moontlikheid sal wees.